Die paradoks is dat ten spyte van onbeperkte inligting het die mens nie al die antwoorde nie. Die antwoord op hoe kom ons uit die rotteresies, kan niemand beantwoord nie. Die antwoord op watter keuses die beste is, bly ‘n raaisel. En die antwoord op hoekom ouers teenstrydige boodskappe aan tieners gee, is duister. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00