Die metafoor ouers is putte van wysheid wat opgedroog het, maak ons kinders kwaad. Ouers het nie lus om hul wysheid te deel nie, want hulle is verslaaf aan skerms. Hulle het nie tyd om hul wysheid te deel, want hulle is vasgevang in die rotteresies. En ouers het nie die kapasiteit om hul wysheid te deel, want hulle lewe met ‘n kits mentaliteit. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00