Die metafoor dat jongmense hul probleme onder die mat in vee, beteken dat hulle nie vir oplossings soek nie. Werksgeleenthede is so skaars soos hoendertande, maar jongmense maak nie ‘n plan nie. Sosiale media verslawing het ‘n negatiewe impak op hul lewens, maar dit word geïgnoreer. En jongmense se gesondheid is in die weegskaal, maar hulle wend nie ‘n poging aan om gesond te lewe nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00