Die mens se lewensbaan word nie bepaal deur aan watter kant van die spoorlyn jy bly nie. Geld en besittings maak nie van jou ‘n gelukkig mens nie. Jou sukses hang nie af van hoe blink jou skoene is nie. En jou gesindheid het niks met jou omstandighede te doen nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00