Soek

Die media hou gelukkige mense wat nooit frons aan ons voor (Gr 4-7) (4min+)

Die media hou gelukkige mense wat nooit frons aan ons voor. In tydskrifte sien ons net modelle se glimlagte en nie hul fronse nie. Op Facebook beskryf kinders net hul gelukkige oomblikke en nie hul frons-oomblikke nie. Op Instagram sien ons net die foto’s van stralende kinders terwyl die lewe se fronse verbloem word. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2749
R 340,00
R 290,00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display