Die lewe se paradokse smokkel met ‘n mens se kop. In sport is daar altyd die wen en die verloor. Huisreëls is nooit wit en swart nie. En wanneer seuns ernstig raak, dink meisies jy maak ‘n grap. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R300,00
R250,00