Die lewe is vol verskillende smake. Dit is die soet smaak van sukses wat die lewe die moeite werd maak. Partykeer moet jy die suur van kompetisie proe om jou smaakknoppe wakker te hou. En ons het die bitter smaak van mislukking ook nodig. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00