Die lewe is te kort om die uurglas se tyd om te wens. Kinders wens hulself groot. Grootmense wens hul kon aftree en van die rotteresies ontkom. En oumense wens hul kon die uurglas omdraai. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00