Die letters wat kinders op hul lewensmuur skryf, vertel hoe hulle voel. Wanneer ons in blokletters skryf beteken dit ‘los my uit!’ Wanneer ons kursief skryf, soek ons aandag. En wanneer ons in VET letters skryf, is ons knorrig. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 455.00
R 405.00