Die krag situasie in Suid-Afrika laat min mense inklusief voel. Die publiek voel uitgesluit, want niemand vertel hulle die waarheid oor Eskom en die kragkrisis nie. Gebruikers wat elektrisiteit onwettig bekom, laat betalers uitgesluit voel. Beurtkrag is veronderstel om vir almal te geld, maar hooggeplaastes word vry-geskeld. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00