Die kompas wat gebruik word om leiers in die laerskool te kies, se naald trek skeef – Wanneer die gewilde en nie die bekwame kinders gekies word. Wanneer die nie-prefekte nie perfek voel nie. En wanneer ouers ‘n obsessie het dat hul kinders leiers moet word. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00