Die invloed wat sosiale media op tieners se selfbeeld het, hang af van hulle volgelinge se instinktiewe reaksie. Wanneer die ‘likes’ nie genoeg is nie, voel tieners instinktief minderwaardig. Wanneer volgelinge instinktief negatiewe kommentaar lewer, sit tieners in sak en as. En wanneer volgelinge jou instinktief verwyder as volgeling, kry jou selfvertroue ‘n knou. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00