Soek

Die inklose lewensboek wat ons skryf, laat permanente penstrepe op ander se lewens (Gr 8-12) (4min+)

Die inklose lewensboek wat ons skryf, laat permanente penstrepe op ander se lewens. Kritiserende en afbrekende woorde laat ink-besmeerde letsels. Onbeskofde en onaanvaarbare gedrag laat ink-blertse. Maar ‘n positiewe gesindheid se inkstrepe maak ‘n blywende indruk op ander. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2604
R 390.00
R 340.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Asyn-woorde maak dat mense jou afskryf (Gr8-12) (4min+)

Mens vang meer vlieë met heuning as met asyn. Asyn-woorde maak dat mense jou afskryf. Onvriendelike gedrag maak van jou ‘n suurknol. Vloek maak mense grimmig. Kritiek laat die humeure opvlam. En skindery stoot mense af.
R 455.00 R 340.00
Filters
Sort
display