Die hoë hekkies van die lewe laat tieners soms vassteek. Die druk op akademiese vlak laat tieners moeg word en uitsak. Die druk op sportgebied laat tieners flou val voor die hekkies. En die druk op sosiale vlak laat tieners wegkruip agter die hekkie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390,00
R 340,00