Search

Die gebruik van wilde diere in sirkusse maak van die mens die nar (Gr 8-12) (3-3.5min)

Volgens my mening is mense wat diere in die sirkus gebruik die narre! Hulle rooi neuse wys dat hulle dom dinge doen soos om diere soos gevangenes in hokke op te sluit. Hulle bossiekophare wys dat hulle nie raaksien dat diere bossies raak wanneer hulle uit hul natuurlike habitat ontvoer word nie! En hulle te-groot swart skoene trap op die diere wanneer hulle hul mishandel! Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Availability: In stock
SKU: A3171
R300,00
R250,00
decrease increase

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display