Die dinge wat ouers doen wat tieners die meeste irriteer, is eintlik tekens van hulle liefde. Wanneer ouers ons irriteer met hulle konstante geneul is dit ʼn teken van hulle liefde. Ouers se neiging om oorbeskermend te wees is ʼn teken van hulle liefde, En wanneer ouers nie einde kry met hulle vrae nie, wys hulle maar net hul liefde. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00