Die digitale era laat ons uurglas leegloop sonder dat daar tyd oorbly vir die belangrike dinge in die lewe. Sosiale media laat tyd met familie soos sand uit ‘n stukkende uurglas stroom. Digitale vermaak sorg dat buite-speeltyd se uurglasie uitloop. En ouers se uurglase loop leeg sonder dat daar tyd vir die kinders oorbly. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00