Die beste beeld wat jou kan vorm is ‘n voorbeeld. Kyk maar na jou ouers se voorbeeld – hulle is dalk nie koel nie, maar eendag gaan jy dankie sê. Kyk na die rolmodelle om jou – hulle stel ‘n voorbeeld van wat jy moet wees en nie moet wees nie. En maak seker mense ken jou aan goeie vriende se voorbeeld. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00