Soek

Die alternatief vir woede is humor (Gr 8-12) (4min+)

Die alternatief vir woede is humor. In plaas daarvan om te ontplof oor druk van alle kante, moet ons dit met ‘n glimlag hanteer. In plaas daarvan om te ontplof oor mense se veeleisendheid, moet ons lag daaroor. En in plaas daarvan om woedend te raak oor vriende se kritiek, moet ons dit met ‘n knippie sout neem. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2935
R 480.00
R 430.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display