Die alternatief om aan ‘n skoolkliek te behoort, is om ‘n gebalanseerde lewe te kies – Want die pliggies word gesien as akademiese wrakke. Die sportouens is die spiertiere wat niks anders as sport op hul breine het nie. En die partytjiediere is die tieners wat hul name met ‘n plank slaan. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00