Search

News

Die 2026 ATKV temas is bekend gemaak - Plaas jou naam op die waglys vir Nuwe Toesprake

30 October 2025

Dit is amper die einde van die jaar en dit is tyd om jou naam op die Redenaars waglys vir 2026 Nuwe Toesprake te plaas. Indien jou naam reeds op die waglys is sal ons jou kontak sodra ons kan begin skryf.

 

Die nuwe ATKV temas vir 2026 is bekend gemaak op die ATKV se webwerf:
 

Graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal

  • Huis
  • Pleister
  • Geraas

Graad 4 en 5 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal

  • Koers
  • Kriewel
  • Sout

Graad 6 en 7 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)

  • Kies
  • Pronk
  • Rebelleer

Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)

  • Mentor
  • Onkruid
  • Tendens

Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)

  • Risiko
  • Polemiek
  • Naskrif

 

Ons word elke jaar oorval met navrae en bestellings vir nuwe toesprake en kan ongelukkig nie almal help nie.

 

Indien jy belangstel in 'n professionele topgehalte nuwe toespraak (uniek en spesifiek geskryf vir jou kind), plaas gerus solank jou naam op die waglys. Klik asb. op die skakel en voltooi al die besonderhede op die epos so volledig as moontlik.

 

Voor jy bestel, bevestig asb. met jou kind se skool se redenaarsorganiseerder dat die skool wel die ATKV se temas volgende jaar gaan gebruik.

 

Vir meer besonderhede, besoek asb. ons webblad - www.redenaars.co.za.

 

Pryse vir nuwe toesprake is as volg:

Produk

Pryse (kompetisie doeleindes)

Pryse (nie vir kompetisie doeleindes nie)

Gr 1-3
2 min

2 argumente en 2 bronne

R550

R440

Gr 1-3
2.5 – 3 min

2 argumente en 2 bronne

R650

R520

Gr 1-3
3 – 4 min

3 argumente en 3 bronne

R750

R600

Gr 4-7
4 – 6 min

3 argumente en 3 bronne

R860

R685

Gr 6-7
5 – 6 min

4 argumente en 4 bronne

R890

R710

Gr 8-12
5 – 7 min

3 argumente en 3 bronne

R965

R770

Gr 8-12
5 – 7 min

4 argumente en 4 bronne

R1 025

R830

 

Nuwe toesprake wat NIE vir kompetisie doeleindes gebruik word nie:

  • Dit is bv. klas toesprake vir Afrikaans en Engels en enige ander vak.
  • Dit is toesprake wat nie handel oor die ATKV temas nie.
  • Dit word steeds op ATKV standaard geskryf met argumente en bronne, maar is nie so formeel nie. Dit word wel volgens die voorskrifte van die skool geskryf.

 

Alleenreg:

Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.

  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd) vir die Redenaars seisoen (maks 12 maande) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb. kennis van die vrywaringsklousule hieronder.

 

Kontak ons gerus met enige ander navrae deur ʼn e-pos te stuur na info@redenaars.co.za.

 

Baie dankie vir julle ondersteuning!
 
Vriendelike Redenaars-groete
 
Andries
Besturende Direkteur
Redenaars.co.za

 

* Vrywaringsklousule:

Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerde onderwerp formuleer en ten minste 3 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
  • Op die regte vlak van jou kind is,
  • Pas by sy / haar persoonlikheid,
  • Voldoen aan julle spesifieke vereistes. en
  • Jou kind se eie siening, mening en idees weerspieël.

Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.

 

Leave your comment
Comments
Mr.
23/11/2025 14:07

Hello ����

I hope this message finds you well!

I'm reaching out because I genuinely admire the design of your site ✨

I run **DesignChan.org** - an exclusive collection of outstanding web design creations. ����

I'd like to spotlight your amazing site on our platform! You'd receive:

- More recognition to creative professionals ����
- Authority building from our trusted domain ����
- Recognition among our design-focused visitors ����

Plus, I'd like to invite you to become part of our platform and showcase your designs directly! 100% free and perfect for meet other creative professionals. ����

Would this interest you? I'm glad to provide additional information or answer any questions you might have.

Feel free to contact me at **Showcase@DesignChan.org** with any inquiries or to get started.

Appreciate your consideration and continue the great work! Looking forward to your response ����

Kind regards,
ADMIN - DesignChan.org

PS - Feel free to check out our gallery at **https://designchan.org** to understand the type of projects we feature! Our recent winners include some incredible designs that might inspire your own work. ����

Dr. Prof.
06/01/2026 17:46

Skyrocket your seo with reliable seo backlinks!
BonusBacklinks.com - we provide daily backlinks and drive organic traffic to your website EVERY DAY:

+ Get 85% DISCOUNT
+ Trusted daily backlinks
+ Real website visits
+ Prices start from $1
+ Bonus discount codes:

https://tiny.cc/bonusbacklinks-sale

BonusBacklinks.com - daily backlinks and website visits to grow your webpage every day

Mr.
15/01/2026 21:27

Hello,

We have a special opportunity that could significantly boost traffic and visibility for your website redenaars.co.za.

What if you could drive real, targeted website traffic automatically using AI — without paid ads, complicated setups, or ongoing management?

That’s exactly what AI Traffic Whale delivers.

AI Traffic Whale uses advanced AI technology to generate consistent, high-quality traffic from multiple sources, helping websites increase exposure, improve engagement, and grow faster — all on autopilot. No technical skills required, no monthly ad spend, and no complex tools to manage.

You set it up once, and the AI does the work for you.

���� See how it works here: https://traffic.vinhgrowth.com

You are receiving this message because we believe this offer may be relevant to your website.

If you do not wish to receive further communications from us, please click here to UNSUBSCRIBE:

https://vinhgrowth.com/unsubscribe?domain=redenaars.co.za

Address: 60 Crown Street, London

Looking out for you,

Margaret Julia

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Volg op Facebook - Follow on Facebook

Filters
Sort
display