Daar wink ‘n blink toekoms vir die jeug van Suid-Afrika. Op sportgebied lyk die toekoms belowend. Die onderwys bied leergeleenthede om jou toekoms te verseker. Wat werksgeleenthede betref kan jy ‘n suksesvolle toekoms vir jouself uitkerf. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00