Daar is ‘n hele paar stene des aanstoots in die samelewing. Die eerste steen in ons pad is kinders wat soos bedorwe brokkies optree. Die tweede steen waarteen ons ons tone stamp, is tieners wat so arrogant is dat jy met hulle kan toor. Die derde steen waaroor ‘n mens struikel is grootmense wat nie maniere het nie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00