Daar is altyd hoop wanneer ons ons gesindheid verander. In ‘n holderstebolder land is daar altyd hoop. Ten spyte van die lewe se dwarsklappe is daar altyd hoop. En al het jy moed verloor omdat die lewe se druk te veel is, is daar steeds hoop. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00
R 290.00