Search

Bilingual

View as Grid List
Sort by

TWEETALIG / BILINGUAL - Plaaskinders het nie soveel fiemies soos stadskinders nie / Farms kids don’t have as many issues as city kids (Gr 4-7) (4min+)

Farm kids don’t have as many issues as city kids. Farm kids don’t have issues when it comes to food. Plaaskinders is nie so gemaklik soos stadskinders nie. En stadskinders wil vermaak word, terwyl plaaskinders die natuur geniet. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG / BILINGUAL - Tieners gee voor om hul vriende te beïndruk / Teens pretend to impress their friends (Gr 8-12) (4min+)

Teens pretend to impress their friends. They show a glorified image on social media. Hulle gee voor hulle is jou beste pel maar agteraf is hulle rugstekers. En hulle sit hul beste voetjie voor in verhoudings om hul ware identiteit weg te steek. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG -Ouers moet kinders hulle verskonings spaar / Parents must save children their excuses (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG - Ouers moet kinders hulle verskonings spaar / Parents must save children their excuses. Spaar die verskonings dat julle te besig is om tyd saam met ons te spandeer, For not knowing how to help with our homework, And for why you think we shouldn’t own the latest technology. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 425.00 R 375.00

TWEETALIG_BILINGUAL-Eerlikheid is die beste beleid_Honesty is the best policy (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG / BILINGUAL - Eerlikheid is die beste beleid / Honesty is the best policy. Want mense wat leuens vertel om hul uit die moeilikheid te help kom net in groter moeilikheid. People brag to impress their friends, but when they are exposed their friends lose respect for them. Dishonesty ruins relationships. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG_BILINGUAL-Nuwe tegnologie skep nie nuwe probleme nie_New technology doesn’t create new problems (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG / BILINGUAL – Nuwe tegnologie skep nie nuwe probleme nie / New technology doesn’t create new problems. Inteendeel – nuwe tegnologie skep nuwe geleenthede om jou kennis en vaardighede te verbeter. Nuwe tegnologie skep nuwe vorme van kommunikasie. And the problem doesn’t lie with technology, but with the users. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG_BILINGUAL-Ouers moet ophou inmeng_Parents must mind their own business (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG / BILINGUAL – Ouers moet ophou inmeng / Parents must mind their own business. Their constant hovering and unnecessary help hinder our independence. Dit beteken dat ouers ons nie vertrou nie. En inmenging in ons verhoudings stel ons in die verleentheid. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG_BILINGUAL-Suid-Afrika is ‘n land van melk en heuning_South Africa is a country of milk and honey (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG / BILINGUAL - Suid-Afrika is ‘n land van melk en heuning / South Africa is a country of milk and honey. Suid-Afrika met al sy uitdagings skep nuwe geleenthede om probleem- oplossingsvaardigheid te ontwikkel. We learn to embrace diversity. And the grass here is definitely greener than in most other countries. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG-BILINGUAL - ‘n Wet wat wapenbesit verbied is onregverdig en onverantwoordelik / A law that will prohibit the possession of firearms is irrational and irresponsible (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - ‘n Wet wat wapenbesit verbied is onregverdig en onverantwoordelik / A law that will prohibit the possession of firearms is irrational and irresponsible. Dit is ’n mens se konstitusionele reg om jouself te verdedig. Die jagbedryf dra by tot die land se ekonomiese groei. And when citizens are allowed to possess firearms it prevents the government from having all the power and control. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG-BILINGUAL - Die nuwe generasie jongmense verkies om eerder by die pappot te bly / The new generation of young people prefer the cooking pots of home rather than living on their own (Gr 8-12) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Die nuwe generasie jongmense verkies om eerder by die pappot te bly / The new generation of young people prefer the cooking pots of home rather than living on their own. Jongmense moet leer om op hul eie bene te staan en onafhanklik te word. Wanneer jongmense vasklou aan die huis se pappot, is konflik onafwendbaar. And young adults living at home, turn into demotivated adults. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+ / Suitable for grade 8-12.
R 480.00 R 430.00

TWEETALIG-BILINGUAL - Dit is goed om partykeer anders te wees as die res, en links in plaas van regs te gaan / If nothing goes right go left (Gr 4-7) (4min+)

TWEETALIG-BILINGUAL - Dit is goed om partykeer anders te wees as die res, en links in plaas van regs te gaan / If nothing goes right go left. Dit is beter om aandag te gee aan jou skoolwerk terwyl al jou vriende kattemaai. Resist peer pressure while others fall for it. And tell the truth while others are lying. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+ / Suitable for grade 4-7. Lenght of the speech: 4min+
R 425.00 R 375.00

What our clients say...


"Die redenaars finaal was heerlik."

 


"Die beoordeelaars was baie positief oor my dogter se toespraak en ons soek graag nog 'n treffer vir volgende jaar.  Sodra ons weet wat die temas is kan julle begin skryf."

 


"Weereens dankie, dit was 'n eer om by finaal te wees, dis die tweede keer met julle fantastiese toesprake."

 

 


"Ek wil julle net weereens bedank vir ‘n PUIK toespraak. My dogter het weer 2de plek gekry met die skool kompetisie. Ek maak defnitief weer volgende jaar van julle gebruik en sal julle aanbeveel by almal wat ek ken."

 


Klik om meer te sien

 

 

 

 

Volg ons op Facebook vir die nuutste redenaars nuus

 Facebook Link

Filters
Sort
display