Soek

ATKV Redenaars Temas - 2021

 

ATKV REDENAARS TEMAS VIR 2021

 

Hier is die ATKV redenaars temas vir 2021:

Huistaal Graad 1 tot 3

  • Kaalvoet
  • Wonder
  • Fees

Huistaal en Addisionele Taal Graad 4 en 5

  • Letters
  • Voetspore
  • Voel
  • Kaalvoet
  • Wonder
  • Fees

Huistaal en Addisionele Taal Graad 6 en 7

  • Toekoms
  • Liefhê
  • Afronding
  • Letters
  • Voetspore
  • Voel

Huistaal en Addisionele Taal Graad 8 en 9 (Voorbereid)

  • Lees
  • Instinktief
  • Seine
  • Toekoms
  • Liefhê
  • Afronding

Huistaal en Addisionele Taal Graad 10 tot 12 (Voorbereid)

  • Murg
  • Alternatief
  • Erodeer
  • Lees
  • Instinktief
  • Seine
Ons word elke jaar oorval met navrae en bestellings vir nuwe toesprake en kan ongelukkig nie almal help nie. Plaas dus asb. so gou as moontlik jou naam op die waglys.   Klik asb. op die skakel en voltooi al die besonderhede op die epos so volledig as moontlik.

Pryse vir nuwe toesprake is as volg:

Gr 1-3 - R495
Gr 4-7 - R595
Gr 8-12 - R695


LET ASB OP:

  • Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd) vir die Redenaars seisoen (maks 12 mnde) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb kennis van die vrywaringsklousule hieronder.
  • Lees asb ons gereelde vrae afdeling vir meer inligting.

As gevolg van die redenaarskompetisies wat uitgestel is na volgende jaar, sal alle toesprake wat aangekoop is vir die 2020 seisoen, ook beskikbaar wees vir alleenreg in 2021.

 

Vrywaringsklousule:

Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
  • Op die regte vlak van jou kind is,
  • Pas by sy / haar persoonlikheid, en
  • Voldoen aan julle spesifieke vereistes.

Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.

Filters
Sort
display