Soek

ATKV Redenaars 2020

ATKV REDENAARS TEMAS VIR 2020


Die 2020 ATKV Redenaars temas is nog nie beskikbaar nie, maar indien jy belangstel in 'n splinternuwe alleenreg toespraak vir 2020, stuur gerus vir ons 'n e-pos na info@redenaars.co.za om jou naam op die waglys te plaas.


Pryse vir nuwe toesprake is as volg:

Gr 1-3 - R495
Gr 4-7 - R595
Gr 8-12 - R695


LET ASB OP:

  • Alle nuwe toesprake word spesifiek volgens bestelling geskryf.
  • Alle nuwe toesprake is beskikbaar vir alleengebruik (landswyd)vir die Redenaars seisoen (maks 12 mnde) waarvoor dit gekoop word.
  • Alle toesprake bly die eiendom van Redenaars.co.za en sal na die verstryking van die alleenreg as 'n bestaande toespraak voorbeeld beskikbaar gestel word.
  • Neem asb kennis van die vrywaringsklousule hieronder.
  • Lees asb ons gereelde vrae afdeling vir meer inligting.

Vrywaringsklousule:

Met die aankoop van Nuwe Toesprake versoek ons dat u 'n beredeneerbare onderwerp formuleer en ten minste 6 stawende argumente uiteensit. Dit is om te verseker dat die toespraak:
  • Op die regte vlak van jou kind is,
  • Pas by sy / haar persoonlikheid, en
  • Voldoen aan julle spesifieke vereistes.

Indien u versuim om dit te doen, aanvaar u volle verantwoordelikheid vir die uitkoms van die toespraak en vrywaar u Redenaars.co.za en ons skrywers teen enige eise of versoeke om die toespraak te verander of oor te skryf. Sulke versoeke sal dan verdere kostes tot gevolg hê.

Filters
Sort
display