Soek

As tieners die lewe se padtekens volg sal hulle in een stuk aan die ander kant uitkom (Gr 4-7) (4min+)

As tieners die lewe se padtekens volg sal hulle in een stuk aan die ander kant uitkom. Wanneer jy stop by die rooi robot van groepsdruk, sal jy die regte afdraaipaaie neem. Wanneer jy jou ouers se rigtingwysers volg, sal jy die regte keuses maak. En wanneer jy die snelheidstekens volg, sal jy in die vinnige baan na sukses bly voortspoed. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2391
R 340.00
R 290.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie (Gr4-7) (3-3.5min)

As jy nie die trappe van die lewe klim nie, sal jy nie bo uitkom nie. As jy nie werk nie, maar op die onderste trap bly sit, klim almal by jou verby en bly jy agter . As jy nie trappe klim nie, gaan jy nooit val en uit jou foute leer nie. En om sukses
R 415.00 R 290.00

Padtekens hoef nie jou roete van keuses te bepaal nie (Gr 4-7) (4min+)

Padtekens hoef nie jou roete van keuses te bepaal nie. By die T-aansluiting hoef jy nie die maklike hoofweg te kies nie. By die afdraaipad kies die ompad na sukses. En by die stopteken van ouers se reëls hoef jy nie soos al jou vriende oor te jaag nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340.00 R 290.00

Tieners moet leer hoe om goeie keuses te maak, want om kruispaaie te navigeer is deel van grootword (Gr 8-12) (4min+)

Tieners moet leer hoe om goeie keuses te maak, want om kruispaaie te navigeer is deel van grootword. Tieners moet leer om goeie keuses te maak wanneer ons by die vriende-kruispad kom, Ons moet leer om goeie keuses te maak oor ons toekoms, want daar wag ʼn kruispad wanneer ons skool verlaat. En ons moet leer om die tegnologie-kruispad te navigeer deur goeie keuses te maak. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00 R 340.00
Filters
Sort
display