As seine in die lewe afgaan kan jy veg of vlug. Wanneer prestasiedruk jou lewe oorheers moet jy besluit hoe jy dit gaan hanteer. Wanneer jy sien dat jou vriende die pad byster raak, moet jy veg of vlug. En wanneer misdaad die land oorheers, moet jy besluit of jy gaan bly of gly. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00