As ‘n mens dit kan regkry om die onvermydelike te aanvaar, kan jy leer om dit lief te hê. As jy kan aanvaar dat die lewe nie net ‘n gelykpad gaan wees nie, sal jy mislukkings as ’n groeiproses sien. As jy kan aanvaar dat die lewe in ’n oogwink kan verander, sal jy die uitdagings die hoof kan bied. En as jy kan aanvaar dat mense jou gaan teleurstel, sal jy jou skewe potdeksels kan liefhê. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00