As ‘n mens die regte gesindheid teenoor die lewe het, sal die uurglas nie vinnig uitloop nie. Met ‘n gesonde liggaam vertraag ons die ouderdom se skete. Deur ons brein te oefen vertraag ons die uurglas se vloei. En deur met ‘n gees van dankbaarheid te leef fnuik ons die uurglas se vloei. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R 340,00
R 290,00