Soek

As ‘n deur vir jou toegaan, sal ‘n beter een oopgaan (Gr 8-12) (4min+)

As ‘n deur vir jou toegaan, sal ‘n beter een oopgaan. Baie keer is ‘n mens se eerste keuse nie noodwendig die beste nie. Mislukkings slaan die deur in ons gesig toe, maar daar wag ander geleenthede agter ‘n ander deur. Vriende klap deure toe, maar daar is baie visse in die see. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A2692
R 515.00
R 465.00
decrease increase

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Jy is die enigste een wat jou toekoms deure kan oopmaak en oophou (Gr 8-12) (4min+)

Jy is die enigste een wat jou toekoms deure kan oopmaak en oophou. Moenie dat omstandighede jou pootjie nie – ‘n nuwe toekoms wag agter die deur. Moenie dat foute jou vorm nie – sien agter die toekomsdeur wat jy daaruit geleer het. En deursettingsvermoë en wilskrag is die sleutel om enige toekomsdeur oop te sluit. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00 R 465.00

Tieners moenie bekommer as een deur toe gaan nie, want daar gaan altyd ‘n ander deur oop (Gr 8-12) (4min+)

Tieners moenie bekommer as een deur toe gaan nie, want daar gaan altyd ‘n ander deur oop. Wanneer die hysbakdeure van die skool voor jou neus toeskuif, staan die brandtrappe se deur oop. Wanneer jou vriend se motordeur in jou gesig toeklap, staan die busdeure oop. En wanneer jou ouerhuis se deur toeklap, kruip jy deur die hondedeurtjie. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00 R 465.00
Filters
Sort
display