As jy nie uithaal en wys nie, is jou toekoms van die baan. Harde werk verseker ‘n geteerde baan na die toekoms. Die bereiking van doelwitte verseker dat jou baan na die toekoms helder verlig gaan wees. Wanneer jy elke mislukking in ‘n geleentheid omskep, word jou toekoms-baan se spoedhobbels minder. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 390.00
R 340.00