Search

As jy dit kan droom, kan jy dit doen (Gr 1-3) (4min+)

As jy dit kan droom, kan jy dit doen. Wanneer jy die waagmoed het om jou drome na te jaag, behaal jy sukses. Wanneer jy hard werk sal jou drome waar word. Wanneer jy positief bly ten spyte van mislukkings sal jy suksesvol wees. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+
Availability: In stock
SKU: A3389
R200,00
R150,00
decrease increase

As jy dit kan droom, kan jy dit doen. Wanneer jy die waagmoed het om jou drome na te jaag, behaal jy sukses. Wanneer jy hard werk sal jou drome waar word. Wanneer jy positief bly ten spyte van mislukkings sal jy suksesvol wees. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+

As jy dit kan droom, kan jy dit doen. Wanneer jy die waagmoed het om jou drome na te jaag, behaal jy sukses. Wanneer jy hard werk sal jou drome waar word. Wanneer jy positief bly ten spyte van mislukkings sal jy suksesvol wees. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 4min+

Write your own review
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Customers who bought this item also bought

’n Mens se toekoms is in jou eie hande (Gr 4-7) (4min+)

’n Mens se toekoms is in jou eie hande. Jou onderwysers bepaal nie jou toekoms nie. Jy hoef nie na jou vriende se toekoms-planne te luister nie. En ouers moet nie kinders se toekoms voorskryf nie. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00 R200,00
Filters
Sort
display