As die mens nie die diere gaan red nie, gaan hulle voetspore doodloop. Diere lewer ’n bydrae tot die omgewing en daarom moet hulle voetspore nie doodgevee word nie. Diere speel ’n belangrike rol in mense se lewens en daarom moet hulle voetspore opgepas word. Diere spesies wat besig is om uit te sterf se voetspore gaan verdwyn tensy die mens daadwerklik optree. Geskik vir graad 4-7. Lengte van die toespraak: 4min+
R250,00
R200,00