Soek

Al word popcorn in dieselfde pot geskiet, pop elkeen op sy eie tyd (Gr 1-3) (3-3.5min)

Al word popcorn in dieselfde pot geskiet, pop elkeen op sy eie tyd. Elke kind is uniek en moet so behandel word. Elke kind se talente en sterk punte moet ontgin word. En kinders se spoed van leer en groei moet gerespekteer word. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min
Availability: In stock
SKU: A2628
R 290.00
R 240.00
decrease increase

Al word popcorn in dieselfde pot geskiet, pop elkeen op sy eie tyd. Elke kind is uniek en moet so behandel word. Elke kind se talente en sterk punte moet ontgin word. En kinders se spoed van leer en groei moet gerespekteer word. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Al word popcorn in dieselfde pot geskiet, pop elkeen op sy eie tyd. Elke kind is uniek en moet so behandel word. Elke kind se talente en sterk punte moet ontgin word. En kinders se spoed van leer en groei moet gerespekteer word. Geskik vir graad 1-3. Lengte van die toespraak: 3-3.5min

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Hierdie produkte word baie keer saam gekoop

Kinders eet nie alles vir soetpoeding op nie (Gr1-3) (2-2.5min)

Kinders eet nie alles vir soetpoeding op nie. Superhelde is die kamma-vla oor ons poeding, want hulle bestaan nie. Grootmense bak kluitjie-poeding met al hulle onwaar stories oor kos. En wolhaarstories is die skyn-kersie op ‘n kind se poeding.
R 280.00 R 240.00

Oupa en Ouma is slimmer as Ma en Pa (Gr 1-3) (2-2.5min)

Oupa en Ouma is slimmer as Ma en Pa. Hulle weet bederf is voordeling vir kinderontwikkeling. Oupa weet net hoe om alles te laat groei. Ouma het duisende stories in haar geheue gestoor.
R 280.00 R 240.00

Vrot appeltjies dra aansteeklike siektes (Gr 1-3) (3-3.5min)

Vrot appeltjies dra aansteeklike siektes. Die boelie-siekte maak almal siek. Stoutigheid is net so aansteeklik soos verkoue. En jokstories versprei net so vinnig soos waterpokkies.
R 415.00 R 240.00

Om ‘n kind te laat stil sit is net so goed as om ‘n padda se vere te probeer pluk (Gr1-3) (2-2.5min)

Om ‘n kind te laat stil sit is net so goed as om ‘n padda se vere te probeer pluk. Kinders wat gedwing word om stil te sit se brein begin pyn. Kinders se lywe is gemaak om te klim en klouter en daarom kan hul nie stil sit nie. En kinders wat gedwing word
R 280.00 R 240.00
Filters
Sort
display