Agter toe deure word daar gekonkel. Wanneer leiers of sportspanne agter toe deure bespreek word, is daar ‘n slang in die gras. Wanneer ouers agter toe deure beraadslaag, ruik kinders ‘n rot. En wanneer tieners se kamerdeur toe is, is hulle besig met kattekwaad. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00