Afrikaans sal bly voortbestaan. Al verfonkfaai tieners Afrikaans met Rooinektaal, ontstaan daar daagliks nuwe kreatiewe woorde. Afrikaanse taal-onderwysers het ‘n passie vir ons taal en maak dit hulle missie om die taal te bevorder. En in ons ouerhuise leer ons om ons taal te respekteer. Geskik vir graad 8-12. Lengte van die toespraak: 4min+
R 515.00
R 465.00