Wys my, moenie net sê nie. Ouers moet ons waardes wys, en nie net daaroor praat nie. Ouers moenie vir kinders vvorskryf oor wat hul moet word, maar self geen ambisie wys nie. Grootmense moet verstaan kinders die “apie sien, apie doen” metode volg. As oue
R 455,00
R 340,00
Wys my, moenie net sê nie. Ouers moet ons waardes wys, en nie net daaroor praat nie. Ouers moenie vir kinders vvorskryf oor wat hul moet word, maar self geen ambisie wys nie. Grootmense moet verstaan kinders die “apie sien, apie doen” metode volg. As ouers jokbokke is, moet hulle nie hul asem insluk as kinders liegvlieȅ word nie. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+