Wilde diere hoort nie in die sirkus nie. Hulle moet vry rond loop en nie ingehok word nie. Diere mag nie mishandel word om mense te vermaak nie. En sirkusse sonder diere maak meer geld.
R 280,00
R 240,00
Wilde diere hoort nie in die sirkus nie. Hulle moet vry rond loop en nie ingehok word nie. Diere mag nie mishandel word om mense te vermaak nie. En sirkusse sonder diere maak meer geld. Geskik vir graad 1-3 Lengte van die toespraak: 2-2.5min