Wie te vinnig op sy perdjie spring, se achilleshiel steek uit. As 'n mens se bloeddruk te vinnig styg, bly jou gesondheid in die slag. Argumente word nie in die hitte van die oomblik opgelos nie. Spyt kom altyd te laat as woede ‘n mens blind maak. En ‘n v
R 455,00
R 290,00
Wie te vinnig op sy perdjie spring, se achilleshiel steek uit. As 'n mens se bloeddruk te vinnig styg, bly jou gesondheid in die slag. Argumente word nie in die hitte van die oomblik opgelos nie. Spyt kom altyd te laat as woede ‘n mens blind maak. En ‘n vinnige humeur is ‘n vinnige manier om al jou vriende te verloor. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+