Die probleem is – as jy onmin saai sal jy woede maai. Kinders wat in die klas baklei laat onderwysers op hul agterpote spring. Kinders wat op die sportveld vuil speel haal die opponente en afrigter se woede op die hals. En kinders wat in hul ouerhuis skoo
R 455.00
R 290.00
Die probleem is – as jy onmin saai sal jy woede maai. Kinders wat in die klas baklei laat onderwysers op hul agterpote spring. Kinders wat op die sportveld vuil speel haal die opponente en afrigter se woede op die hals. En kinders wat in hul ouerhuis skoor soek, saai ouers se donderstorms. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+