Wie laaste lag lag die lekkerste. Huiswerkversuim laat jou punte in die hek duik. Boelies wat op hul plek gesit word het niks om oor te lag nie. En tieners wat dissipline verontagsaam moet die gevolge dra.
R 280,00
R 340,00
Wie laaste lag lag die lekkerste. Huiswerkversuim laat jou punte in die hek duik. Boelies wat op hul plek gesit word het niks om oor te lag nie. En tieners wat dissipline verontagsaam moet die gevolge dra. Geskik vir gr. 8-12 Lengte van die toespraak: 2-2.5min