Wie angel-woorde saai sal verbreekte verhoudinge maai Tussen maats lei angel-woorde tot die verbreking van vriendskappe. In die gesin is dit maklik om skel-woorde uit te deel. En in die klas verskreeu kinders hul onderwysers.
R 415.00
R 290.00
Wie angel-woorde saai sal verbreekte verhoudinge maai Tussen maats lei angel-woorde tot die verbreking van vriendskappe. In die gesin is dit maklik om skel-woorde uit te deel. En in die klas verskreeu kinders hul onderwysers. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min