Wees liewer bang Jan om geheime uit te lap as om die dooie Jan in jou vriendekring te wees. As jy geheime waarmee maats jou vertrou uitlap, gaan niemand jou weer vertrou nie. As jy ‘n losbekkie is met geheime word jy dadelik as skinderbek gedoop. Geheime
R 415,00
R 290,00
Wees liewer bang Jan om geheime uit te lap as om die dooie Jan in jou vriendekring te wees. As jy geheime waarmee maats jou vertrou uitlap, gaan niemand jou weer vertrou nie. As jy ‘n losbekkie is met geheime word jy dadelik as skinderbek gedoop. Geheime uitlap kry altyd stertjies en krulletjies en dan is jy die dooie Jan in die verhaal. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min