Wees liewer bang Jan as dooie Jan voor jy jou vingers verbrand. Kinders wat met vuur speel verbrand hul vingers. Kinders wat kwaad doen, beland in die moeilikheid. En kinders wat die skoolreëls oortree, moet die gevolge dra.
R 415,00
R 290,00
Wees liewer bang Jan as dooie Jan voor jy jou vingers verbrand. Kinders wat met vuur speel verbrand hul vingers. Kinders wat kwaad doen, beland in die moeilikheid. En kinders wat die skoolreëls oortree, moet die gevolge dra. Geskik vir gr. 4-7 Lengte van die toespraak: 3-3.5min