Ware vriendskap sal eers verbreek word as die hoenders tande kry. Ware vriendskap gaan nie oor wat jy het of doen nie. Ware vriendskap swig nie voor uitdagings nie. En ware vriende bou mekaar se selfbeeld.
R 455,00
R 290,00
Ware vriendskap sal eers verbreek word as die hoenders tande kry. Ware vriendskap gaan nie oor wat jy het of doen nie. Ware vriendskap swig nie voor uitdagings nie. En ware vriende bou mekaar se selfbeeld. Geskik vir graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+