Soek

Wanneer tieners benoude spronge maak raak ouers benoud (Gr8-12) (4min+)

Wanneer tieners benoude spronge maak raak ouers benoud. Wanneer hulle benoud lyk wanneer ouers oor skoolwerk uitvra begin ouers lont ruik. Wanneer hulle getroud is met hul selfone begin ouers kriewelrig raak. Wanneer hulle behep raak met hul voorkoms begi
Availability: In stock
SKU: A1970
R 455.00
R 340.00
decrease increase
Wanneer tieners benoude spronge maak raak ouers benoud. Wanneer hulle benoud lyk wanneer ouers oor skoolwerk uitvra begin ouers lont ruik. Wanneer hulle getroud is met hul selfone begin ouers kriewelrig raak. Wanneer hulle behep raak met hul voorkoms begin ouers benoud rondtrippel. En wanneer tieners oor die onderdeur begin loer raak ouers broeis. Geskik vir graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+

Skryf u eie resensie
  • Only registered users can write reviews
  • Bad
  • Excellent
Filters
Sort
display