Wanneer ouers kompetisie-koors kry, kry tieners koue koors. Ouers wat kinders akademies druk, laat tieners spore maak. Ouers se gedrag langs die sportveld laat kinders skaam kry. Ouers wat kompeteer vir die leierbalkie maak tieners moedeloos. En ouers...
R 455,00
R 340,00
Wanneer ouers kompetisie-koors kry, kry tieners koue koors. Ouers wat kinders akademies druk, laat tieners spore maak. Ouers se gedrag langs die sportveld laat kinders skaam kry. Ouers wat kompeteer vir die leierbalkie maak tieners moedeloos. En ouers wat spog laat tieners ongemaklik voel. Geskik vir Graad 8-12 Lengte van die toespraak: 4min+v