Wanneer mense in die spieël kyk, sien hulle nie die ware jy nie, maar die ander ek. Mense wil lyk soos ander lyk. Hulle wil dit hê wat ander het. Hulle wil dit doen wat ander doen. En mense wil bereik wat ander bereik.
R 455.00
R 290.00
Wanneer mense in die spieël kyk, sien hulle nie die ware jy nie, maar die ander ek. Mense wil lyk soos ander lyk. Hulle wil dit hê wat ander het. Hulle wil dit doen wat ander doen. En mense wil bereik wat ander bereik. Geskik vir Graad 4-7 Lengte van die toespraak: 4min+